Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:3-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

3. Almal het dieselfde geestelike voedsel geëet,

4. en almal het dieselfde geestelike drank gedrink: hulle het gedrink uit 'n geestelike rots wat met hulle saamgegaan het. Die rots was Christus.

5. Tog was God met die meeste van hulle nie tevrede nie, want hulle het in die woestyn omgekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10