Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die beker van danksegging, waarvoor ons God dank, is dit nie die gemeenskap met die bloed van Christus nie? Die brood wat ons breek, is dit nie die gemeenskap met die liggaam van Christus nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:16 in konteks