Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie soos Kain wees nie. Hy het aan die Bose behoort en het sy broer vermoor. En waarom het hy hom vermoor? Omdat sy eie dade sleg was en sy broer s'n reg.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:12 in konteks