Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het vir julle geskrywe, kinders, omdat julle die Vader ken.Ek het vir julle geskrywe, vaders, omdat julle Jesus ken wat van die begin af daar was.Ek het vir julle geskrywe, jongmense, omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:14 in konteks