Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die begin af was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het Hom met ons eie oë gesien; ja, ons het Hom gesien en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:1 in konteks