Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 8:35-36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

35. Want hy wat my vind, het die lewe gevind en verkry ’n welbehae van die Here.

36. Maar hy wat my mis, benadeel sy eie lewe; almal wat my haat, het die dood lief.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 8