Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 8:19-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. My vrug is beter as goud en as fyn goud, en my opbrings as uitgesoekte silwer.

20. Ek wandel op die weg van geregtigheid, in die middel van die paaie van reg,

21. om die wat my liefhet, ’n besitting te laat erwe, en hulle skatkamers maak ek vol.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 8