Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 7:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. MY seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou;

2. onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel;

3. bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 7