Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 4:20-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

20. My seun, luister na wat ek sê, neig jou oor tot my woorde,

21. laat hulle nie wyk uit jou oë nie, bewaar hulle binne-in jou hart.

22. Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en ’n genesing vir hulle hele liggaam.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 4