Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 31:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE woorde van Lémuël, die koning van Massa, waarmee sy moeder hom vermaan het:

2. Wat, my seun, ja wat, seun van my skoot, ja wat, seun van my geloftes, sal ek sê?

3. Gee jou krag nie aan vroue of jou omgang aan die wat konings uitroei nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 31