Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 30:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie het na die hemel opgeklim en neergedaal? Wie het die wind in sy vuiste versamel? Wie het die waters in ’n kleed saamgebind? Wie het al die eindes van die aarde vasgestel? Hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van sy Seun — as jy dit weet?

Lees volledige hoofstuk Spreuke 30

Kyk Spreuke 30:4 in konteks