Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 29:25-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

25. Die vrees vir die mens span ’n strik; maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word.

26. Daar is baie wat die aangesig van die heerser soek, maar die reg van ’n mens kom van die Here.

27. ’n Man van onreg is vir die regverdiges ’n gruwel, en vir die goddelose is die opregte van wandel ’n gruwel.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 29