Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 26:3-5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

3. ’n Sweep is vir die perd, ’n toom vir die esel en ’n roede vir die rug van die dwase.

4. Antwoord ’n dwaas nie na sy sotheid nie, sodat jy ook nie net soos hy word nie.

5. Antwoord ’n dwaas na sy sotheid, sodat hy nie wys is in sy eie oë nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 26