Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 25:25-28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

25. Koue water op ’n vermoeide siel, so is ’n goeie tyding uit ’n ver land.

26. ’n Troebel fontein en ’n vuile bron, so is die regverdige wat wankel voor die goddelose.

27. Om baie heuning te eet, is nie goed nie, maar om swaar sake na te speur, is ’n eer.

28. ’n Afgebreekte stad sonder muur, so is ’n man wat sy gees nie kan inhou nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 25