Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 20:27-30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

27. Die gees van die mens is ’n lamp van die Here, dit deursoek al die kamers van die binneste.

28. Liefde en trou behoed die koning, en deur liefde stut hy sy troon.

29. Die sieraad van die jongmanne is hulle krag, en die versiersel van grysaards is grys hare.

30. Bloedige wonde suiwer die kwaad uit en slae die kamers van die binneste.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 20