Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 17:5-7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

5. Hy wat die arme bespot, versmaad sy Maker; hy wat bly is oor ’n ongeluk, sal nie ongestraf bly nie.

6. Kindskinders is ’n kroon vir grysaards, en vir die kinders is hulle vader ’n eer.

7. Aanmatigende taal pas nie by ’n dwaas nie, hoeveel minder leuentaal by ’n edele!

Lees volledige hoofstuk Spreuke 17