Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 17:18-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Dit is ’n verstandelose mens wat handslag gee, wat borg staan vir sy naaste.

19. Wie twis liefhet, het oortreding lief; hy wat sy deur hoog maak, soek verbreking.

20. Wie verkeerd van hart is, vind die goeie nie; en hy wat vals is met sy tong, val in die ongeluk.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 17