Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 17:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. BETER is ’n stuk droë brood en rus daarby as ’n huis vol offermaaltye met getwis.

2. ’n Verstandige dienaar sal heers oor ’n seun wat skande maak, en onder die broers sal hy die erfenis verdeel.

3. Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die goud, maar die Here toets die harte.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 17