Die wandel van die goddelose is vir die Here ’n gruwel, maar hom wat geregtigheid najaag, het Hy lief.