Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 13:21-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. Die onheil vervolg die sondaars, maar Hy sal die regverdiges met goed vergelde.

22. ’n Goeie mens laat sy kindskinders erwe, maar die vermoë van die sondaar word vir die regverdige weggebêre.

23. Die braakland van die armes lewer oorvloedig spys op, maar daar is wat deur ongeregtigheid verlore gaan.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 13