Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 12:26-28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. Die regverdige vind sy weide uit, maar die weg van die goddelose laat hulle dwaal.

27. Hy wat traag is, jaag sy wild nie op nie, maar vlyt is ’n kosbare skat vir ’n mens.

28. Op die pad van geregtigheid is lewe, en die rigting van dié pad is onsterflikheid.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 12