Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 12:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EEN wat die tug liefhet, het kennis lief; maar wie die teregwysing haat, is dom.

2. Die goeie verkry ’n welbehae van die Here, maar Hy veroordeel ’n slinkse man.

3. Geen mens kan deur goddeloosheid bestaan nie, maar die wortel van die regverdiges wankel nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 12