Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 11:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n VALSE weegskaal is vir die Here ’n gruwel, maar in ’n volle gewig het Hy behae.

2. Kom die vermetelheid, dan kom die skande, maar by die beskeidenes is wysheid.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 11