Ou Testament

Nuwe Testament

Sefánja 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie.

Lees volledige hoofstuk Sefánja 3

Kyk Sefánja 3:13 in konteks