Ou Testament

Nuwe Testament

Sefánja 2:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so waar as Ek leef, spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Moab sal word soos Sodom en die kinders van Ammon soos Gomorra — ’n veld van brandnekels en soutpanne en ’n verwoesting vir ewig; die oorblyfsel van my volk sal hulle berowe, en die res van my nasie sal hulle beërwe.

Lees volledige hoofstuk Sefánja 2

Kyk Sefánja 2:9 in konteks