Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 8:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here van die leërskare: Laat julle hande sterk wees, julle wat in hierdie dae sulke woorde gehoor het uit die mond van die profete op die dag toe die fondament gelê is van die huis van die Here van die leërskare, die tempel, om gebou te word.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 8

Kyk Sagaría 8:9 in konteks