Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 6:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die wat ver is, sal kom en aan die tempel van die Here bou. Dan sal julle weet dat die Here van die leërskare my na julle gestuur het. En dit sal so wees, as julle nougeset luister na die stem van die Here julle God.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 6

Kyk Sagaría 6:15 in konteks