Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here aan die Satan: Mag die Here jou bestraf, o Satan! Ja, mag die Here, wat Jerusalem verkies het, jou bestraf! Is hierdie een nie ’n brandhout wat uit die vuur geruk is nie?

Lees volledige hoofstuk Sagaría 3

Kyk Sagaría 3:2 in konteks