Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 2:9-11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

9. Want kyk, Ek sal my hand oor hulle swaai, sodat hulle ’n buit word vir hulle knegte. Dan sal julle weet dat die Here van die leërskare my gestuur het.

10. Jubel, en wees bly, o dogter van Sion! Want kyk, Ek kom om in jou midde te woon, spreek die Here.

11. En baie nasies sal hulle in dié dag by die Here aansluit, en hulle sal My tot ’n volk wees; en Ek sal in jou midde woon. Dan sal jy weet dat die Here van die leërskare my na jou gestuur het.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 2