Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 14:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle sal vlug in die dal van my berge — want die dal van die berge sal loop tot by Asal — en julle sal vlug soos julle gevlug het vir die aardbewing in die dae van Ussía, die koning van Juda. Dan sal die Here my God kom, al die heiliges met U!

Lees volledige hoofstuk Sagaría 14

Kyk Sagaría 14:5 in konteks