Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 14:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, al die potte in Jerusalem en Juda sal aan die Here van die leërskare heilig wees; en almal wat wil offer, sal kom en daarvan neem en daarin kook; en in dié dag sal daar geen Kanaäniet in die huis van die Here van die leërskare meer wees nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 14

Kyk Sagaría 14:21 in konteks