Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 13:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dié dag, spreek die Here van die leërskare, sal Ek die name van die afgode uit die land uitroei, sodat aan hulle nie meer gedink sal word nie; en ook die profete en die onreine gees sal Ek uit die land laat wegtrek.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 13

Kyk Sagaría 13:2 in konteks