Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 12:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Jerusalem sal Ek uitgiet die Gees van genade en smekinge; en hulle sal opsien na My vir wie hulle deurboor het, en hulle sal oor Hom rouklaag soos ’n mens rouklaag oor ’n enigste seun en bitterlik oor Hom ween soos ’n mens bitterlik ween oor ’n eersgebore kind.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 12

Kyk Sagaría 12:10 in konteks