Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het die slagskape — waarlik ellendige skape! — opgepas; en ek het vir my twee stawe geneem. Die een het ek genoem: Lieflikheid, en die ander het ek genoem: Samebinding; en ek het die skape opgepas.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 11

Kyk Sagaría 11:7 in konteks