Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 11:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want kyk, Ek sal ’n herder verwek in die land; na wat verlore is, sal hy nie omkyk nie; wat verstrooi is, nie opsoek nie; en wat gebroke is, nie genees nie; en wat nog regop staan, nie versorg nie. Maar die vleis van die vettes sal hy eet en selfs hulle kloue afruk.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 11

Kyk Sagaría 11:16 in konteks