Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 11:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. OPEN jou deure, o Líbanon, sodat vuur jou sederbome verteer!

2. Huil, o sipres, omdat die seder geval het, omdat die pragtige bome verwoes is! Huil, eike van Basan, omdat die ontoeganklike woud afgekap is.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 11