Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 10:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Efraim sal wees soos ’n held, en hulle hart sal vrolik wees soos deur wyn, en hulle kinders sal dit sien en hulle verbly, hulle hart sal juig in die Here.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 10

Kyk Sagaría 10:7 in konteks