Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moenie soos julle vaders wees nie, tot wie die vroeëre profete geroep en gesê het: So sê die Here van die leërskare: Bekeer julle tog van julle bose weë en julle bose werke; maar hulle het nie gehoor en na My nie geluister nie, spreek die Here.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 1

Kyk Sagaría 1:4 in konteks