Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaría 1:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê ek: Wat kom hulle maak? En Hy antwoord en sê: Dit is die horings wat Juda só verstrooi het dat niemand sy hoof opgehef het nie; maar hierdie manne het gekom om hulle skrik aan te jaag, om die horings van die nasies neer te werp wat die horing teen die land van Juda opgesteek het om dit te verstrooi.

Lees volledige hoofstuk Sagaría 1

Kyk Sagaría 1:21 in konteks