Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dieselfde nag het die Here vir hom gesê: Neem die bul van jou vader, naamlik die tweede bul van sewe jaar, en breek die altaar van Baäl af wat aan jou vader behoort, en kap die heilige boomstam af wat daar langsaan staan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:25 in konteks