Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe vra Gídeon Hom: Ag, my heer, as die Here met ons is, waarom het al hierdie dinge ons dan oorgekom? En waar is al sy wonders waar ons vaders ons van vertel het, deur te sê: Het die Here ons nie uit Egipte laat optrek nie? Maar nou het die Here ons verwerp en ons oorgegee in die hand van die Midianiete.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:13 in konteks