Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die Engel van die Here gekom en gaan sit onder die terpentynboom wat by Ofra staan, wat aan Joas, die Abiësriet, behoort het, terwyl sy seun Gídeon juis koring uitslaan in die parskuip om dit te beveilig teen die Midianiete.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:11 in konteks