Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 4:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het Sísera met al die waens en die hele leër deur die skerpte van die swaard in verwarring gebring voor Barak uit, en Sísera het van sy wa afgeklim en te voet gevlug.

Lees volledige hoofstuk Rigters 4

Kyk Rigters 4:15 in konteks