Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle was dan daar om deur hulle Israel op die proef te stel; om te weet of hulle na die gebooie van die Here wat Hy hulle vaders deur Moses beveel het, sou luister.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:4 in konteks