Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het dan die kinders van Benjamin gesien dat hulle verslaan is. En die manne van Israel het aan Benjamin terrein gegee, omdat hulle vertrou het op die hinderlaag wat hulle teen Gíbea opgestel het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:36 in konteks