Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 20:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop trek al die kinders van Israel, ja, die hele volk weg, en hulle het na Bet-el gekom; en hulle het geween en daar gebly voor die aangesig van die Here en dié dag gevas tot die aand toe en brandoffers en dankoffers voor die aangesig van die Here gebring.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:26 in konteks