Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volk het die Here gedien al die dae van Josua en al die dae van die oudstes wat ná Josua nog in die lewe was, en al die groot werke van die Here gesien het wat Hy vir Israel gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:7 in konteks