Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:22-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. om Israel deur hulle op die proef te stel, of hulle die weg van die Here sal hou deur daarin te wandel soos hulle vaders dit gehou het, of nie.

23. Daarom het die Here daardie nasies laat oorbly sonder om hulle dadelik te verdrywe, en hulle nie in die hand van Josua gegee nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2