Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het die toorn van die Here teen Israel ontvlam, en Hy het hulle oorgegee in die hand van rowers wat hulle beroof het; en Hy het hulle verkoop in die hand van hulle vyande rondom, sodat hulle nie meer kon standhou voor hulle vyande nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:14 in konteks