Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE trek die Engel van die Here van Gilgal op na Bogim en sê: Ek het julle uit Egipte laat optrek en julle gebring in die land wat Ek julle vaders met ’n eed beloof het, en gesê: Ek sal my verbond met julle in ewigheid nie verbreek nie;

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:1 in konteks